Mo'Nique

Mo'Nique
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Monique Angela Imes
Geboorte 11 Desember 1967 (1967-12-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mo'Nique (gebore 11 Desember 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Domino (2005) en Precious (2009), en in die televisiereeks The Parkers (1999).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search